Sanskrit: Verskil tussen weergawes

315 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
Bygewerk
k (Bygewerk)
k (Bygewerk)
{{Inligtingskas Taal
|naam=Sanskrit
|inheemsenaam=संस्कृत, saṃskṛta''saṃskṛtam''
|uitspraak=[sə̃skr̩t̪əm]
|familiekleur=Indo-Europees
|state={{vlagland|Indië}}
|fam3=[[Indo-Ariese tale|Indo-Aries]]
|nasie={{vlagland|Indië}}
* [[UttarakhandOetarakhand]]
|agentskap=''geen''
|iso1=sa|iso2=san|iso3=san
|kaart=
}}
 
[[Lêer:The word संस्कृतम् (Sanskrit) in Sanskrit.pngsvg|duimnael|links|Die woord "Sanskrit" in die [[Devanagari]]-alfabetskrif]]
[[Lêer:Devimahatmya Sanskrit MS Nepal 11c.jpg|duimnael|links|Devimahatmya in Sanskrit op palmblare, [[Bihar]] of [[Nepal]], 11de eeu]]
'''Sanskrit''' ([[Devanagari]]: संस्कृत, saṃskṛta''Saṃskṛtam'', [sə̃skr̩t̪əm], {{Audio|Sanskrit.ogg|luister}}), ook '''Oud-Indies''' genoem, is een van die [[Indo-Europese tale]] en behoort tot die [[Indo-Ariese tale|Indo-Ariese]] en [[Indo-Irannese tale|Indo-Irannese taalgroep]]. Dit was die klassieke taal van die Indo-Ariese bevolking van die Voor-Indiese [[skiereiland]] en [[Pakistan]]. Sanskrit is van vóór 1200 v.C. tot vandag gebruik as literêre taal, maar is sedert 500 v.C. nie meer die gesproke taal van die massa nie. Sanskrit is een van die [[Lys van nasionale tale van Indië|amptelike tale]] van [[Indië]] naas [[Engels]] en [[Hindi]] en van die [[Federale staatsvorm van Indië|Indiese deelstaat]] [[UttarakhandOetarakhand]].
 
Die grammatika van Sanskrit is uitvoerig beskryf deur die grammatikus Panini (hy het omtrent die 7de of die 3de eeu voor Christus geleef), wie se werk uiteindelik 'n sterk "voorskrywende" funksie gekry het, na mate die volkstaal geleidelik van die geleerde Sanskrit wegbeweeg het.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Sanskrit}}
{{Interwiki|kode=sa}}
{{Verwysings}}
 
[[Kategorie:Indo-Ariese tale]]