Verskil tussen weergawes van "Prayagraj"

3 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (+ skakels)
k
|onderafdelingtipe3=
|onderafdelingtipe4=
|onderafdelingnaam1=[[OetarpradesjUttar Pradesh]]
|onderafdelingnaam2=Allahabad
|onderafdelingnaam3=
}}
 
'''Allahabad''' ([[Hindi]]: इलाहाबाद, [[Oerdoe]]: الہ آباد; ''Ilāhābād'' [ɪlaːhaːˈbaːd̪]) of '''Prayag''' (Hindi: प्रयाग, Oerdoe: پریاگ; ''Prayāg'' [prʌˈjaːɡ]) is 'n stad in die [[Indië|Indiese]] [[Federale staatsvorm van Indië|deelstaat]] [[OetarpradesjUttar Pradesh]] met 'n bevolking van 1 117 094 in 2011. Die stad is in [[1583]] gestig en is genoem ná [[Allah]], die [[Arabies]]e naam vir [[God]] en ''-ābād'', [[Persies]] vir ''te bou'' of ''te skep'', wat beteken "Stad van God" of "God se skepping". Allahabad is aan die saamvloei van die [[Yamuna]] en die [[Ganges]], twee van die heiligste riviers van die [[Hindoeïsme]], geleë. Dus is Allahabad 'n belangrike pelgrimstog vir Hindoes. Elke 12 jaar word hier die fees [[Kumbh Mela]] gevier.
 
Allahabad is bekend as "stad van die [[eerste minister]]s", omdat sewe van 13 eerste ministers van Indië verbindings met die stad gehad het. Onder ander is [[Indira Gandhi]] in Allahabad gebore. Die [[tydsone]] van Indië en [[Sri Lanka]], [[UTC+05:30]], word vanaf die observatorium in Allahabad in Indië bereken.
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Nedersettings in OetarpradesjUttar Pradesh]]
[[Kategorie:Hindoeïsme]]