Verskil tussen weergawes van "Veer (voël)"

2 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Donsvere het 'n eenvoudiger opbou. Die skag is kort en die sytakke van die veer is nie met hakies aan ander sytakke geheg. Daardeur ontstaan geen voor- en agtervlag nie en het die donsveer 'n vorm soos 'n borsel.
 
===Kuikens, jongvoëls en volwasse voëls===
Party voëlfamilies het naakte kuikentjiekuikentjies wat uit die eier kruip, soos die visvangers, die spegte of die koekoeke. Ander voëls se kuikens is met dons bedek, maar dit is nogtans eintlik 'n vorm van dekvere. Later groei uit dieselfde papille die regte dekvere en druk die ou donsveertjie uit. Die eerste dekvere het dikwels nie dieselfde kleure as die volwasse voël s'n nie. Meeue en visarende verveer meer as een keer voordat hulle volwasse vere kry.
 
 
22 781

wysigings