Verskil tussen weergawes van "Hipochloriet"

4 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
== Toepassings ==
 
Bleikmiddel is 'n oplossing van natriumhipochloriet en word baie in die huishouding gebruik. Kalsiumhipochloriet is die aktiewe bestandeel van watersuiweringstablette vir [[drinkwater]] en opgaartenks.<ref>{{cite web|url=http://www.agrinet.co.za/product_view_print.aspx?grp=87870|title=Agrinet|language=af}}</ref>
 
== Sien ook ==