Boegoebergdam: Verskil tussen weergawes

60 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
→‎Arbeiders: Verbeter
No edit summary
(→‎Arbeiders: Verbeter)
== Arbeiders ==
Tydens die hoogtepunt van die bouwerk was daar 250 mans in diens van die projek. Die meeste van hulle het hul families op die terrein gehad. Hulle is sewe sjielings en ses pennies per dag betaal. Hulle grootste aanmoediging was egter die 5 hektaar besproeiingsgrond wat hulle na voltooiing van die projek sou ontvang.<ref>Rapport ''Boegoeberg se dam is 'n doodlekker plan'' 3 Junie 2012</ref> Omrede die dam so ver van ander groot stede was, het die mense se lewens om die dam gewentel; in die proses het hulle liedjies gemaak van die Oranjerivier en die dam. Die bekendste hiervan is die liedjie: ''Boegoeberg se dam is 'n baie lekker dam.''
 
== Sien ook ==
* [[Lys van grootste damme in Suid-Afrika]]
 
== Verwysings ==