Kalsiumkarbonaat: Verskil tussen weergawes

No edit summary
 
== Optiese eienskappe ==
[[Lêer:Calcite reflectionprop.jpg|duimnael|links|250px|'n Kalsietkristal wat sy dubbelbrekendheid[[dubbelbreking]] vertoon]]
Groot kristalle van kalsiet kom in die natuur voor, veral op [[Ysland]]. In die sigbare en naby-infrarooi gebied is hulle deursigtig, maar sterk dubbelbrekend. Die kristal is negatief unaksiaaleenassif en dit word toegepas as polariseerder in hierdie golflengtegebied. <ref name=redopt/> Dit is moontlik om kwartgolflengteplaatjies daaruit te maak wat liniêrgepolariseerde lig omsit in sirkulêrgepolariseerd.
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings