Verskil tussen weergawes van "Blou"

1 greep bygevoeg ,  3 jaar gelede
(Skakel)
* Blou word ook met baie [[lugmag]]te en [[vloot|vlote]] verbind, weens die kleur van hul formele uniforms, spesifiek [[vlootblou]] vir die vloot. Die ''Blue Angels'' is 'n akrobatiese vlugeskader van die [[Amerikaanse Vloot]].
** Blou wys ook op die werkersklas, afgelei van die tradisionele kleur van fabrieks- of winkeluniforms.{{feit|Julie 2014}}
* Blou word tradisioneel met seuns verbind, soos pienk met meisies gedoenverbind word. [[Babablou]] is 'n pastelkleur wat met klere of linnegoed vir seuntjies verbind word.
* Politiek:
** In die [[Verenigde State]], vanaf die 2000 presidensiële verkiesings, beteken blou state, distrikte of mense daardie persone wat die Demokratiese Party ondersteun, omdat blou die partykleur is.
Anonieme gebruiker