Verskil tussen weergawes van "Perovskiet"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Perovskiet is die argetipe van die E2{{subb|1}}-struktuur in die [[strukturbericht-klassifikasie]], maar dit betref die ideale kubiese struktuur wat ruimtegroep Pm{{bostreep|3}}m besit.<ref>''TYPIX Standardized Data and Crystal Chemical Characterization of Inorganic Structure Types''
Gmelin Handbook of Inorganic and Organometallic Chemistry – 8ste uitgawe, {{Outeur|Erwin Parthé, Louise Gelato, Bernard Chabot, Marinella Penzo, Karin Cenzual, Roman Gladyshevskii}}, Springer Science & Business Media, 2013, ISBN 3-662-10641-8, ISBN 978-3-662-10641-9, bls. 369</ref>
Die meeste stowwe wat hierdie tipe struktuur het het nogtans meestal 'n effens verwringde kristalrooster wat 'n laer struktuursimmetrie het. Dit geld ook vir die mineral perovskiet self wat 'n ortorombiese struktuur het.
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings