Kermit Erasmus: Verskil tussen weergawes

3 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe inligtingskas)
No edit summary
'''Kermit Romeo Erasmus''' (gebore op [[8 Julie]] [[1990]] in [[Port Elizabeth]]), bynaam ''"Skermo"'', is 'n [[Suid-Afrika]]anse [[sokker]]speler. Hy speel sedert [[2013]] as voorspeler vir [[Orlando Pirates FC|Orlando Pirates]], in die Suid-Afrikaanse stad [[Johannesburg]].
 
Hy het sy loopbaan as jongeling begin by [[Manning Rangers FC|Rangers FC]] en [[Park United]], voordat hy geskuif het na [[Supersport United]] geskuif het, waarvir wie hy van 2006 tot 2008 gespeel het. As voorspeler blink hy uit in 2008 tydens die Mercedes-Benz Junior CupJuniorbeker en word aangewys as die beste speler van die toernooi. Sy uitstekende dribbelwerk, aangee, sy pas en tallose doele by Supersport en verskeie onder-19 en onder-21 nasionale spanne, het van hom 'n gunsteling speler gemaak.
 
Erasmus het op 18-jarige ouderdom 'n kontrak met die [[Nederland]]se sokkerklub [[Feyenoord]] geteken.
== Erelys ==
* [[Premier Sokkerliga|Suid-Afrikaanse sokkerkampioen]]: 2008 <small>(Supersport United)</small>
* Play-offsUitspeel Promosie Eredivisie: 2010 <small>(SBV Excelsior)</small>
* [[Suid-Afrikaanse Beker]]: 2012 <small>(Supersport United)</small> 2014 <small>(Orlando Pirates)</small>
 
109 139

wysigings