Verskil tussen weergawes van "Perovskiet"

797 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Die meeste stowwe met hierdie tipe struktuur, het nogtans meestal 'n effens verwronge kristalrooster wat 'n laer simmetrie het. Dit geld ook vir die mineraal perovskiet self wat 'n ortorombiese struktuur het.
 
Stowwe wat 'n {{chem|A|B|3}} stoigiometrie en 'n onverwronge kubiese perovskietstruktuur het is taamlik seldsaam. Voorbeelde is {{chem|Ca|Rb|F|3}} en {{chem|Sr|Ti|O|3}}. Strontiumtitanaat het 'n kubiese sel met 3,905 Å en ruimtegroep Pm{{bostreep|3}}m. Die atoomposisies is:
 
:{{chem|Sr|2+}} (A) in 1b: (½, ½, ½)
:{{chem|Ti|4+}} (B) in 1a: (0, 0, 0)
:{{chem|O|2-}} (X) in 3d (½, 0, 0), (0, ½, 0), (0, 0, ½)
 
Die A-ione is meestal taamlik groot en word deur 12 anione omring. Die B-ione is kleiner en het 'n sesvoudige, oktaëdriese omringing. <ref>{{webaanhaling|url=https://arxiv.org/ftp/cond-mat/papers/0506/0506606.pdf|titel=''Crystallography and Chemistry of Perovskites''{{Outeur|Mats Johnsson, Peter Lemmens}} Handbook of magnetism and advanced magnetic materials (2007).</ref>
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings