Verskil tussen weergawes van "Perovskiet"

2 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die meeste stowwe met hierdie tipe struktuur, het nogtans meestal 'n effens verwronge kristalrooster wat 'n laer simmetrie het. Dit geld ook vir die mineraal perovskiet self wat 'n ortorombiese struktuur het.
 
Stowwe wat 'n {{chem|A|B|X|3}} stoigiometrie en 'n onverwronge kubiese perovskietstruktuur het is taamlik seldsaam. Voorbeelde is {{chem|Ca|Rb|F|3}} en {{chem|Sr|Ti|O|3}}. Strontiumtitanaat het 'n kubiese sel met 3,905 Å en ruimtegroep Pm{{bostreep|3}}m. Die atoomposisies is:
 
:{{chem|Sr|2+}} (A) in 1b: (½, ½, ½)
22 781

wysigings