Verskil tussen weergawes van "Eleanor Roosevelt"

Verbeter
(Nuwe artikel, nog besig!)
 
(Verbeter)
'''Anna Eleanor Roosevelt'''' (11 Oktober, 1884 – 7 November, 1962) was 'n Amerikaanse politikus, diplomaat en aktivis. Sy was ook die eggenote van [[Franklin D. Roosevelt]], President van die Verenigde State. Sy is die [[Eerste Dame]] wat nog die langste in die rol gedien het as gevolg van haar man se vier termyne as President. Sy het ook as Amerika se Delegaat diens gedoen in die Verenigde Nasies van 945 tot 1952.
 
{{Saadjie}}
 
{{en-vertaal|Michael Collins}}
109 145

wysigings