Verskil tussen weergawes van "Eleanor Roosevelt"

geen wysigingsopsomming nie
(Skakel)
[[Beeld:Eleanor Roosevelt portrait 1933.jpg|duimnael|regsEleanor Roosevelt]]
'''Anna Eleanor Roosevelt'''' (11 Oktober, 1884 – 7 November, 1962) was 'n Amerikaanse politikus, diplomaat en aktivis. Sy was ook die eggenote van [[Franklin D. Roosevelt]], [[President van die Verenigde State]]. Sy is die [[Eerste Dame]] wat nog die langste in die rol gedien het as gevolg van haar man se vier termyne as President. Sy het ook as Amerika se Delegaat diens gedoen in die [[Verenigde Nasies]] van 1945 tot 1952.
 
'''Anna Eleanor Roosevelt'''' (11 Oktober, 1884 – 7 November, 1962) was 'n Amerikaanse politikus, diplomaat en aktivis. Sy was ook die eggenote van [[Franklin D. Roosevelt]], die [[President van die Verenigde State]]. Sy is die [[Eerste Dame]] wat nog die langste in die rol gedien het as gevolg van haar man se vier termyne as Presidentpresident. Sy het ook as Amerika se Delegaat diens gedoen in die [[Verenigde Nasies]] van 1945 tot 1952 diens gedoen.
{{Saadjie}}
 
{{Saadjie}}
{{en-vertaal|Michael Collins}}