Verskil tussen weergawes van "Supersoniese snelheid"

Ywerige navorsing oor vliegtuigtegnieke tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] het gelei tot die vervaardiging van die eerste vuurpyl- en stralervliegtuie. Dus is die eerste bewerings van supersoniese vlugte tydens die oorlog gemaak.
 
Die eerste erkende vlug wat deur die klankgrens gebreek het deur ’n bemande tuig onder beheerde toestande was op 14 Oktober 1947 in ’n Amerikaanse navorsingsprojek met die eksperimentele Bell X-1-navorsingsvuurpylvliegtuig, met Charles "Chuck" Yeager as vlieënier. Die eerste produksievliegtuig wat deur die klangrensklankgrens gebreek het, was ’n F-86 Canadair Sabre met die eerste vroulike supersoniese vlieënier, Jacqueline Cochran.
 
== Verwysings ==
648

wysigings