Verskil tussen weergawes van "3 Mei"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
(→‎Gebeure: Verbeter)
* [[1328]] – Die Engelse Parlement bekragtig die [[Edinburg-ooreenkoms]] tussen eenersyds Koningin [[Isabelle de France († 1358)]] en [[Roger Mortimer]] en andersyds die Skotse koning, [[Robert I]], wat die onafhanklikheid van [[Skotland]] van [[Engeland]] "vir ewig" waarborg.
* [[1382]] – [[Slag op die Beverhoutsveld]] tussen die burgers van [[Gent]] onder Filips van Artevelde en die Franse onder Lodewijk van Male.
* [[1494]] – [[Christopher KolumbusColumbus]] ontdek die eiland [[Jamaika]] tydens sy tweede vaart na Amerika. Die Spanjaarde doop die eiland Santiago.
* [[1527]] – [[Pous Clemens VII]] stel 5 nuwe kardinale aan, almal uit [[Italië]].
* [[1660]] – Die [[Verdrag van Oliva]] beëindig die [[Lyflandse-oorlog]]. Dit versterk die status [[Swede]] onder [[Karel XI]] as 'n groot moontheid. Die [[Poolse]] koning [[Johannes II Casimir]] bevestig die onafhanklikheid van die [[Pruise|Hertogdom Pruise]] van [[Pools-Litause Gemenebes|Pole-Litaue]].