Verskil tussen weergawes van "3 Mei"

4 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
(→‎Gebeure: Verbeter)
(→‎Gebeure: Skakel)
* [[1860]] – [[Charles XV van Swede|Karel XV]] van [[Swede-Noorweë]] gekroon as Koning van [[Swede]]
* [[1915]] – [[Eerste Wêreldoorlog]]: [[Italië]] verbreek sy bondgenootskap met [[Duitsland]] en [[Oostenryk-Hongarye]] en verklaar op 23 Mei oorlog aan die Donoumonargie.
* [[1945]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Geallieerde bomwerpers[[bomwerper]]s val drie Duitse passasierskepe buite [[Lübeck]] aan wat gevangenes uit die [[konsentrasiekamp]] [[Neuengamme]] vervoer. 8000 gevangenes sterf tydens die aanval.
* [[1956]] – Eerste [[judo]] Wêreld Kampioenskappe gehou.
* [[1971]] – [[Erich Honecker]] word aangestel as Eerste Sekretaris van die Sentrale Komitee van die [[Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland]].