Verskil tussen weergawes van "3 Mei"

287 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
* [[1791]] – Die eerste geskrewe [[grondwet]] van [[Europa]] tree in werking in [[Pole]]. Die "[[Adelsrepubliek]]" [[Pools-Litause Gemenebes|van Pole-Litaue]] is 'n unitêre staat, wat deur sy absolutistiese bure as 'n bedreiging beskou word.
* [[1808]] – Die [[Sveaborg]]-vesting word deur [[Swede]] afgestaan aan [[Rusland]], gedurende die [[Finse Oorlog]].
* [[1808]] – Die Franse laat 40 van die deelnemers aan die Madrid-opstand in die openbaar teregstel. Ses jaar later verewig [[Francisco Goya|Francisco de Goya]] die gebeurtenis in sy bekende skildery''[[Die Erschießung der Aufständischen|, Die teregstelling van die opstandiges]]''.
* [[1810]] – [[Lord Byron]] swem die [[Dardanelle|Hellespont]].
* [[1824]] – [[Pous Leo XII]] stel Giovanni Battista Bussi, ouditeur generaal van die Apostoliese Kamer en Bonaventura Gazzola, O.F.M.Ref., biskop van Montefiascone aan as kardinale.
2 215

wysigings