Verskil tussen weergawes van "3 Mei"

819 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
* [[1934]] – Die [[Franse Vloot|Franse Vloot,]] neem die ''[[Surcouf (N N 3)|Surcouf]]'', die wêreld se grootste [[duikboot]] van sy tyd in diens.
* [[1942]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Japanese eenhede land op die eiland van [[Tulagi]] in die Stille Oseaan om ´n logistieke basis te bou. Vier dae later begin die [[Slag van die Koraalsee]].
* [[1945]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Geallieerde [[bomwerper]]s val drie Duitse passasierskepe buite [[Lübeck]] aan wat gevangenes uit die [[konsentrasiekamp]] [[Neuengamme]] vervoer. 80007000 gevangenes sterf tydens die aanval.
* [[1945]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Britse magte verower sonder geveg die Duitse stad [[Hamburg]].
* [[1956]] – Eerste [[judo]] Wêreld Kampioenskappe gehou.
* [[1971]] – [[Erich Honecker]] word aangestel as Eerste Sekretaris van die Sentrale Komitee van die [[Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland]].
== Geboortes ==
* [[612]] – [[Konstantyn III Herakleios|Konstantyn III]], Keiser in [[Bisantynse Ryk]] († [[641]])
* [[1455]] – [[Johan II van Portugal|Johann II]], Portugese koning
* [[1469]] – [[Niccolò Machiavelli]], historikus en politiese skrywer († [[1527]])
* [[1535]] – [[Alessandro Allori]], Italiaanse skilder († [[1607]])
* [[1616]] – [[Heinrich Cosel]], Boheemse regsgeleerde
* [[1635]] – [[Eugen Moritz (Savoyen-Carignan)|Eugene Moritz van Savoy-Carignan]], Franse hertog en generaal
* [[1662]] – [[Matthaeus Daniel Poppelmann|Matthäus Daniel Pöppelmann]], Duitse meester-bouer († [[1736]])
* [[1678]] – [[Georg Friedrich II. (Brandenburg-Ansbach)|Georg Frederick die Jonger]], Markgraaf van Brandenburg-Ansbach
* [[1695]] – [[Henri de Pitot]], Franse hidrouliese ingenieur
* [[1704]] – [[Johann Gottfried Teske]], Duitse fisikus
* [[1722|1722 –]] [[Gerhard Schøning]], Noorse historikus
* [[1729]] – [[Florian Leopold Gassmann]], Duitse komponis
* [[1735]] – [[Caspar Wolf]], Switserse Skilder
* [[1737]] – [[Friedrich Schwindl]], Nederlandse komponis
* [[1761]] – [[August Friedrich Ferdinand von Kotzebue|August von Kotzebue]], Duitse dramaturg († [[1819]])
* 1764 – [[Johann Wilhelm Meigen]], Duitse entomoloog († 1845)
2 212

wysigings