Verskil tussen weergawes van "Xerox"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Skakel)
|dienste = IT, besigheidskonsultasie en uitkontrakteer van dienste
|inkomste = $22,39 miljard<ref name="FY">{{en}} {{cite web|url=http://www.google.com/finance?q=NYSE%3AXRX&fstype=ii&ei=DqwCUfCiBIq0kQWH-wE|title=Annual Report 2012, Financial Highlights|publisher=Xerox Corporation|accessdate=30 September 2014}}</ref> (2012)
|bedryfsinkomste = $1,34 miljard<ref name="FY" /> (2012)
|netto_inkomste = $1,19 miljard<ref name="FY" /> (2012)
|getal_werknemers = 146&nbsp;000<ref name="FY" /> (2012)
|ouer =
|afdelings =
|dogtermaatskappye =
|slagspreuk =
|tuisblad = [http://www.xerox.com/ ''xerox.com'']
|ontbind =
|voetnotas =
[[Lêer:Xerox headquarters.jpg|duimnael|links|Xerox se hoofkantoor in Norwalk, Connecticut]]
 
Xerox se navorsers by sy Palo Alto-navorsingsentrum het verskeie belangrike elemente van persoonlike rekenaars uitgevind, soos die [[rekenaarmuis]] en "lessenaar"-georiënteerde koppelvlak.<ref>[http://www.newlaunches.com/archives/the_first_computer_mouse.php The first computer mouse] New Launches. 2 Oktober 2007. Besoek op 21 September 2012</ref>. Die maatskappy se bestuur het nie veel van hierdie uitvindings gedink nie, en hulle ingenieurs beveel om dit met [[Apple Inc.|Apple]] se tegnici te deel. Hierdie tegnologieë is deur Apple en later deur [[Microsoft]] gebruik. Dit was deels hieraan te danke dat die twee maatskappye die wêreld van persoonlike rekenaar vir so lank kon domineer.<ref>[http://www.fool.com/news/foth/2000/foth000918.htm How Xerox Forfeited the PC War] Fool.com 18 September 2000. Besoek op 21 September 2012.</ref>
 
Mense in die Verenigde State van Amerika gebruik dikwels die term 'xerox' as 'n werkwoord vir die maak van fotostate.<ref>Nancy LaRoche, Laurence Urdang (1978). ''The Synonym Finder'', p. 1021, Rodale. ISBN 0-87857-236-8, 9780878572366</ref>