Verskil tussen weergawes van "Lombardye"

2 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met '{| border="1" cellpadding="2" cellspacing="0" align="right" style="float:right; margin-left:15px;margin-bottom:15px;empty-cells:show; width:280px" ! colspan="2" bgcolor="...')
 
k
| colspan="2" align="center" | [[Lêer:Lombardy in Italy.svg|270px|Die ligging van Lombardye in Italië]]
|}
 
 
'''Lombardye''' ([[Italiaans]] en [[Lombardies]]: ''' Lombardia''') is 'n streek in Noord-[[Italië]] wat in 11 provinsies opgedeel word. Lombardye grens in die weste aan [[Piëmont]], in die noorde aan [[Switserland]], in die noordooste aan [[Trentino-Suid-Tirol]], in die ooste aan [[Veneto]] en in die suide aan [[Emilia-Romagna]]. Die streek beslaan 23 884 km² en het ongeveer 10 miljoen inwoners in 2016 gehad.