Verskil tussen weergawes van "Wortelvliesontsteking"

geen wysigingsopsomming nie
|beeld= Paro1.JPG
|beeldgrootte = 260px
|onderskrif = Die X-straalfoto toon beduidende beenverlies tussen die twee wortels van 'n tand (swart streek). Die sponsige been het weens infeksie onder die tand verdwyn, en die benige ondersteuning vir die tand verminder.
| DiseasesDB = 29362
| ICD10 = {{ICD10|K|05|4|k|00}}
|}}
 
In die [[tandheelkunde]] verwys [[wortelvliesontsteking]] na die ontsteking van die [[wortelvlies]] wat ontstaan uit 'n chemiese [[pulpa-ontsteking]], meestal op die basis van [[tandbederf]]. Wortelvliesontsteking veroorsaak dat tande los sit en selfs kan uitval.
 
{{Saadjie}}