Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Parys"

geen wysigingsopsomming nie
 
== Tweede kerkgebou ==
[[Lêer:Gereformeerde kerk Vredefort 1917.jpg|duimnael|regs|300px|Die gemeente se tweede kerkgebou, opgerig op [[Vredefort]] in 1891. Nadat die kerkie op [[Viljoenskroon]] (sien [[Gereformeerde kerk Viljoenskroon]]) se hoeksteen in 1937 gelê is en dit destyds nie meer geregverdig geblyk het om eredienste op Vredefort te hou nie, is die preekstoel, banke, Nagmaaltafels en stoele hiervandaan oorgeplaas na Viljoenskroon, ook 'n wyk van Parys.]]
 
Omstreeks 1888 het hierdie ou kerkgebou van 1872 onbruikbaar geword en moes die gemeente enige jare lank vergader in die plaaslike skoolgebou. Daarna is egter besluit tot die daarstelling van ’n doelmatiger Godshuis op ’n stuk grond, weer geskenk deur J.J. Scheepers. Die hoeksteenlegging van die nuwe gebou het in 1891 plaasgevind. Die gebou het £800 gekos wat deur die gemeente self byeengebring is.
 
84 974

wysigings