Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

22 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
add interlinks
 
=== Vroeë lewe en herkoms ===
Petrus Johannes Cillié is op 18 Januarie 1917 op Stellenbosch gebore as die tweede jongste seun en een van sewe kinders van die gesin. Sy vader is professor [[Gabriël Gideon Cillié]], die eerste rektor van die [[Universiteit van Stellenbosch]] nadat dit van naam verander het vanaf Victoria Kollege, en Maria Elizabeth van Niekerk, leier in die Afrikaanse Christelike Vroue Vereniging. Hy het vier broers (Charl Daniel, Johannes Hendrik, [[Gawie Cillié|Gabriël Gideon]] en Sybrand Johannes van Niekerk) en twee susters (Angelique Maria en Martha Helena).<ref>Geni: https://www.geni.com/people/Petrus-Johannes-Cilli%C3%A9/6000000039625182008</ref>
 
=== Opleiding en loopbaan as joernalis ===
3

wysigings