Verskil tussen weergawes van "Franschhoek"

4 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
(Townships "afgestig" van hoofplek)
Tog Franschhoek is nie meer die rustige plattelandse dorp van die verlede nie. Vanaf die negentigerjare word die dorp 'n gewilde verblyfplek vir stadmense van die Kaap. Die oprigting van 'n Engelse privaatskool, die [[Bridge House School]], het hierdie ontwikkeling bevorder, en baie oorspronklike bewoners het hulle huise danksy die stygende pryse verkoop.
 
Die wynkultuur en die aanwesigheid van sommige van Suid-Afrika se top-restourante het van Franschhoek 'n soort gastronomiese sentrum in Suid-Afrika gemaak. Maar dit staan nou veral bekend as een van die gewildste toeristebestemmings in die land. Die nabyheid van die [[metropool]] Kaapstad, die blommeprag van die omgewing, die aangename klimaat met milde somers en sneeubedekte pieke in die winter lok steeds meer mense. Stappe is gedoen om die natuurskoon te bewaar; 'n groot gebied word deur die Franschhoekbosreservaat in beslag geneem.
 
== Wapens ==