Verskil tussen weergawes van "Relatiewe digtheid"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
dei > die
(dei > die)
 
== SG van gasse ==
'n Mens moet baie versigtig wees wanneer met die SG van gasse gewerk word. Sommige bronne sê dat die verwysingsdightheid die digtheid van [[lug]] by 0 °C en 101.325 kPa(a) is. Wanneer 'n mens egter deidie SG gebruik in die [[beheerklep]]vergelyking, word die digtheid van water by 4 °C as verwysingsdigtheid gebruik. Met ander woorde: SG = digtheid/1000.
 
== Berekening van die digtheid van lug ==
12 338

wysigings