Verskil tussen weergawes van "Eugene Marais-hospitaal"

akkomodeer > akkommodeer
(akkomodeer > akkommodeer)
In 1984 is 'n vleuel bokant die huidige apteek aangebou en is die hospitaal se bestuur deur die Afrox Healthcare-groep oorgeneem.
 
In November 1985 word dit die eerste privaat hospitaal in Pretoria om magtiging vir die oplei van verpleegsters (van die Suid-Afrikaanse Raad van Verpleging) te ontvang. In dieselfde jaar is 'n bykomende vleuel geopen om die toeloop van pasiënte te akkomodeerakkommodeer.
 
In 1995 is moderne spinaal- en 'n vlakeen-traumaeenheid bygevoeg.
12 713

wysigings