Verskil tussen weergawes van "3 Mei"

1 greep bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
* [[1916]] – Engeland begin om die leiers van die [[Paasfees-opstand]] in [[Ierland]], insluitend [[Patrick Pearse]] in die [[Kilmainham Tronk]] in Dublin tereg te stel.
* [[1934]] – Die [[Franse Vloot|Franse Vloot,]] neem die ''[[Surcouf (N N 3)|Surcouf]]'', die wêreld se grootste [[duikboot]] van sy tyd in diens.
* [[1942]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: JapaneseJapannese eenhede land op die eiland van [[Tulagi]] in die Stille Oseaan om ´n logistieke basis te bou. Vier dae later begin die [[Slag van die Koraalsee]].
* [[1945]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Geallieerde [[bomwerper]]s val drie Duitse passasierskepe buite [[Lübeck]] aan wat gevangenes uit die [[konsentrasiekamp]] [[Neuengamme]] vervoer. 7000 gevangenes sterf tydens die aanval.
* [[1945]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Britse magte verower sonder geveg die Duitse stad [[Hamburg]].
11 933

wysigings