Verskil tussen weergawes van "Karin Hougaard"

Leestekens bygevoeg en ge-"wikify"
k (→‎Albums: Uitleg)
(Leestekens bygevoeg en ge-"wikify")
'''Karin Hougaard''' is 'n [[Afrikaans]]e sangeres. Sy is reeds op die Afrikaanse musiektoneel vandat sy die [[ATKV]] se Crescendo kompetisie as jong 16-jarige student in [[1980]] gewen het. Ondertussen het sy reeds 7 CD's vrygestel en 'n verskeidenheid van pryse losgeslaan met haar musiek en verhoogwerk.
 
Die afgelope paar jaar het sy haar veral toegespits op musiekteater en haar assosiasie met die Nederlandse kunstenaar Herman van Veen het veral opwindende werk opgelewer. THE''The FIRSTFirst LADYLady'', 'n teaterstuk oor die lewe van [[Jackie Kennedy]], ''Karin Hougaard singsSings Queen'' en MATA''Mati HARIHari'' 'n toneelstuk oor die Nederlandse[[Nederland]]se spioen.
 
==Albums==
28 939

wysigings