Verskil tussen weergawes van "Wim de Villiers"

geen wysigingsopsomming nie
'''Willem "Wim" de Villiers''' (gebore 1959) is sedert [[2015]] rektor en visekanselier van die [[Universiteit Stellenbosch]] (US). Hy het die universiteit se eerste swart visekanselier, Russel Botman opgevolg, wat skielik dood is van 'n hartaanval in Junie 2014.
 
De Villiers was voorheen die Dekaan van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die [[Universiteit van Kaapstad]].<ref name="mg">[https://mg.co.za/article/2014-12-01-wim-de-villiers-named-new-stellenbosch-university-vice-chancellor Wim de Villiers named new Stellenbosch University], [[Mail & Guardian]], 01 Desember 2014</ref>
623

wysigings