Verskil tussen weergawes van "Wim de Villiers"

Dis wat die bron gebruik. " nie-wit " is 'n meer polities gelaaide term. Impliseer dat wit die standaard is en almal anders is 'afwykings' van die standaard
(Onensiklopedies om 'n polities gelaaide term te gebruik.)
(Dis wat die bron gebruik. " nie-wit " is 'n meer polities gelaaide term. Impliseer dat wit die standaard is en almal anders is 'afwykings' van die standaard)
'''Willem "Wim" Johan Simon de Villiers''' (gebore 1959) is sedert [[2015]] rektor en visekanselier van die [[Universiteit Stellenbosch]] (US). Hy het die universiteit se eerste nie-witswart visekanselier, Russel Botman opgevolg, wat skielik dood is van 'n hartaanval in Junie 2014.
 
De Villiers was voorheen die Dekaan van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die [[Universiteit van Kaapstad]].<ref name="mg">[https://mg.co.za/article/2014-12-01-wim-de-villiers-named-new-stellenbosch-university-vice-chancellor Wim de Villiers named new Stellenbosch University], [[Mail & Guardian]], 01 Desember 2014</ref>
623

wysigings