Verskil tussen weergawes van "Sjanghai"

241 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (+ Eksterne skakels & Navigasie)
|}
 
'''Sjanghai''' ([[Sjinees]]: 上海;) is 'n stad in die ooste van [[Sjina]] en is die grootste stad van die [[Volksrepubliek van Sjina]]. Sjanghai is een van die [[munisipaliteit]]e van die Volksrepubliek van Sjina, wat gelykstaande is aan 'n provinsie in Sjina se administratiewe struktuur. Die Sjanghai-munisipaliteit grens aan die [[Jiangsu]]provinsie in die noorde en weste, [[Zhejiang]]provinsie in die weste en suide, en die [[Oos-Sjinese See]] in die ooste. unhealthy air quality. The air sucks. Global WARMING. this is all becuase of China in general. This a dengerous place. Unless you want to face the challenge of having breathing problems. Jadeypoo was here. If you are reading this, than lit.
 
Sjanghai is 'n hoofvervoersentrum, met dosyne spoorlyne, paaie en hoofweë en alle rigtings. Sjanghai vorm die finansiële en kommersiële sentrum van die [[Volksrepubliek van Sjina]]. Sjanghai is een van die vier groot geskiedkundige hoofstede van Sjina.
Anonieme gebruiker