Verskil tussen weergawes van "Jan Cellierspark, Pretoria"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
spelling: Cellierspark nie Cillierspark
k (Ossewa het bladsy Jan Cillierspark, Pretoria na Jan Cellierspark, Pretoria geskuif: Spelling: Cellierspark nie Cillierspark)
(spelling: Cellierspark nie Cillierspark)
[[Lêer:Galpinia transvaalica, vars loof, a, Jan Celliers Park.jpg|duimnael|links|'n [[Brosblaar]] in Jan CilliersparkCellierspark.]]
 
'''Jan CilliersparkCellierspark''' is 'n park in [[Groenkloof]], [[Pretoria]], [[Suid-Afrika]]. Die 4,5 hektaar park teen die noordelike hange van [[Klapperkop]] staan ook bekend as [[Protea]]park. Die park is toegewy aan inheemse plante en bied pragtige uitsigte oor die stad en die [[Uniegebou]]. Die park is op die hoek van Wenning- en Broderickstraat en die ingang is in Broderickstraat.<ref>[http://www.tshwane.gov.za/ City of Tshwane] [http://www.tshwane.gov.za/parks.cfm Parks in Tshwane], besoek op 29 Desember 2006</ref> Die belangrikste kenmerk van die park is 'n stroom met 14 miniatuur watervalle wat twee damme met mekaar verbind en begrens word deur verskiedenheid van plante. Die park beskik ook oor groot grasperke wat deur rotstuine, bome en struike onderbreek word.
 
== Geskiedenis ==
2 723

wysigings