Verskil tussen weergawes van "Chrissiesmeer"

geen wysigingsopsomming nie
(Saadjie uit Engels vertaal)
 
'''Chrissiesmeer''' is 'n klein dorpie in 'n wetlandwaterryke gebied van [[Mpumalanga]] in [[Suid-Afrika]]. Die [[San]] en Tlou-tle bevolking het die gebied bewoon en op vlotte op van die groter mere gewoon. Die [[Voortrekkers]] het in die 1860's 'n dorp in die gebied gevestig en dit na [[Andries Pretorius]] se dogter Christina vernoem. In die 1880's het die dorp 'n belangrike oornag puntoornagpunt geword vir waens wat na die [[goud]]myn dorp [[Barberton]] onderweg was.
 
{{Suid-Afrika-geo-saadjie}}
Anonieme gebruiker