Skemertoestand: Verskil tussen weergawes

38 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
In die mediese vakterminologie verwys '''skemertoestand''' na 'n reaksie op 'n uitwendige invloed wat gekenmerk word deur verlaagde [[bewussyn]], angs en 'n gevoel van onwesentlikheid. Tydens hierdie toestand kan 'n individu nog steeds ingewikkelde handelinge verrig. Dit kom ook by [[epilepsie]] en histerie voor.
 
== Sien ook ==
* [[Roes (bewussyn)]]
 
{{Saadjie}}