Verskil tussen weergawes van "Fritz Machlup"

582 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
'''Friedrich Eduard Machlup''' (meestal kort '''Fritz Machlup''' genoem; tot 1940: ''Machlup-Wolf'', * [[15 Desember]] [[1902]] in [[Wiener Neustadt]], [[Oostenryk-Hongarye]]; † [[30 Januarie]] [[1983]] in [[Princeton]], [[New Jersey]], [[Verenigde State]]) was 'n Oostenryks-Amerikaanse ekonoom wat vanaf 1933 in die VSA werksaam was.<ref>[http://www.econlib.org/library/Enc/bios/Machlup.html ''The Concise Encyclopedia of Economics: Fritz Machlup. Besoek op 16 Mei 2017'']</ref> Binne sy vakgebied was Machlup een van die eerste wetenskaplikes wat die belangrikheid van kennis as ekonomiese hulpbron teoreties beskryf het.
 
Sy bydrae tot kennisekonomie, 'n destyds betreklik nuwe navorsingsgebied, is gepubliseer in sy werk ''The Production and Distribution of Knowledge in the United States'' (1962). Om tred te hou met wat hy beskryf het as "ontploffing van kennis" het hy in die 1980's begin met 'n hersiene nuwe uitgawe van dié werk in tien boekdele - ''Knowledge: Its Creation, Distribution and Economic Significance''.<ref>[https://object.cato.org/sites/cato.org/files/serials/files/cato-journal/1983/5/cj3n1-2.pdf ''Cato Journal (1983): Fritz Machlup: In memoriam. Besoek op 16 Mei 2017'']</ref>
 
== Verwysings ==