Verskil tussen weergawes van "Fritz Machlup"

241 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
 
Sy bydrae tot kennisekonomie, 'n destyds betreklik nuwe navorsingsgebied, is gepubliseer in sy werk ''The Production and Distribution of Knowledge in the United States'' (1962). Om tred te hou met wat hy beskryf het as "ontploffing van kennis" het hy in die 1980's begin met 'n hersiene nuwe uitgawe van dié werk in tien boekdele - ''Knowledge: Its Creation, Distribution and Economic Significance''.<ref>[https://object.cato.org/sites/cato.org/files/serials/files/cato-journal/1983/5/cj3n1-2.pdf ''Cato Journal (1983): Fritz Machlup: In memoriam. Besoek op 16 Mei 2017'']</ref>
 
Merkwaardig naas sy akademiese aktiwiteite was sy geesdrif vir skisport. Nog op 79-jarige leeftyd het hy tydens wedstryde, waar hy met betreklik jonger mans moes meeding, twee brons-medaljes gewen.<ref>''Cato Journal: Fritz Machlup''</ref>
 
== Verwysings ==