Frédéric Chopin: Verskil tussen weergawes

44 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:Chopin1849opt02.jpg|thumb|links|upright|Frédéric Chopin in 1849]]
 
'''Frédéric François Chopin''' ([[Pools]]: ''Fryderyk Franciszek Chopin/Szopen'', [[Frans]]: ''Frédéric François Chopin''; [[1 Maart]] [[1810]] - [[17 Oktober]] [[1849]]), -gebore '''Fryderyk Franciszek Chopin''', was 'n [[Pole|Poolse]] [[pianis]] en [[komponis]] van [[romantiekmusiek]].
 
Chopin is in [[Żelazowa Wola]] ([[Pole]]) gebore. Hy is in [[Parys]] ([[Frankryk]]) oorlede.