Kalsiumkarbonaat: Verskil tussen weergawes

4 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
'''Kalsiumkarbonaat''' is 'n kalsiumsout van [[koolsuur]]. Dit het 'n formule {{chem|Ca|C|O|3}}.
Kalsiumkarbonaat of '''kalksteen''' kom in groot hoeveelhede voor in die natuur in die vorm van die minerale ''[[kalsiet]]'' en ''[[aragoniet]]''. Kalksteen word al baie eeue gebruik in die bou-nywerheidbounywerheid, byvoorbeeld in [[Portlandsement]].
 
== Vorming ==
::<math>CaCO_3 + CO_2 + H_2O\to Ca(HCO_3)_2</math>
 
Omrede die bikarbonaat beter oplosbaar is as die karbonaat kan hierdie reaksie tot verwering ly van gesteentes soos kryt voer wat uit kalsiumkarbonaat bestaan. Die opgeloste kalsiumbikarbonaat kan in die grondwater deursyfer en in grotte druipsteen vorm, soos dit gebeur in Suid-Afrika se [[Kangogrotte]]. <ref> {{cite web|url=http://resources.bgs.ac.uk/sadcreports/rsa1964rossouwgeologyofprincealbert.pdf|title=Die geologie van die Swartberge, die Kangovallei en die omgewing van Prins Albert, K.P., 1966|language=af}}</ref>
 
== Optiese eienskappe ==
[[Lêer:Calcite reflectionprop.jpg|duimnael|links|250px|'n Kalsietkristal wat sy [[dubbelbreking]] vertoon]]
Groot kristalle van kalsiet kom in die natuur voor, veral op [[Ysland]]. In die sigbare en naby-infrarooi gebiedinfrarooigebied is hulle deursigtig, maar sterk dubbelbrekend. Die kristal is negatief eenassifeenassig en dit word toegepas as polariseerder in hierdie golflengtegebied. <ref name=redopt/> Dit is moontlik om kwartgolflengteplaatjies daaruit te maak wat liniêrgepolariseerde lig omsit in sirkulêrgepolariseerd.
 
== Verwysings ==
110 669

wysigings