Verskil tussen weergawes van "Simmetrie"

1 174 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Uitbreiding van artikel
(Uitbreiding van artikel)
 
'n Voorbeeld is die groep '''{E, C<sub>2x</sub>,C<sub>2y</sub>,C<sub>2z</sub>}''' wat uit vier elemente bestaan, waarby '''C<sub>2x</sub>C<sub>2x</sub>=E''', maar '''C<sub>2x</sub>C<sub>2y</sub>=C<sub>2z</sub>'''
 
== Belangrike wiskundige begrippe in simmetrie ==
'''Lynsimmetrie:''' Wanneer ʼn vorm gevou kan word sodat die een helfte van die vorm presies op die ander helfte van die vorm kan pas.
 
'''Simmetrielyn''': Die lyn wat ʼn vorm in twee identiese helftes verdeel.
 
'''Rotasiesimmetrie''': Wanneer jy ʼn vorm kan draai (roteer) om in homself te pas voordat ʼn volle omwenteling voltooi is.
* Na ʼn  draai, lyk die vorm presies soos dit gelyk het voordat jy dit gedraai het
* Na ʼn  draai, lyk die vorm presies soos dit gelyk het voordat jy dit gedraai het
* Na ʼn volle draai lyk die vorm presies soos dit gelyk het voordat jy dit gedraai het.  
* ʼn Sirkel het ʼn oneindige orde van rotasiesimmetrie. 
'''Orde van rotasiesimmetrie''': Die aantal kere wat die vorm in homself kan pas terwyl ʼn omwenteling voltooi word.
 
'''Oneindig''': Hou nie op die/kan nie getel word nie.
 
'''Roteer/rotasie''': Draai.
 
== Voorbeelde ==
 
=== 1) Een simmetrielyn ===
[[Lêer:Een simmetrielyn.png|senter|duimnael]]
 
=== 2) Twee simmetrielyne ===
[[Lêer:Twee simmetrielyne.png|senter|duimnael]]
 
=== 3) Meer as twee simmetrielyne ===
[[Lêer:Meer simmetrielyne.png|senter|duimnael]]
 
==Verwysings==
824

wysigings