Verskil tussen weergawes van "Lys van gedrukte Afrikaans-vreemdtalige woordeboeke"

geen wysigingsopsomming nie
'n '''Vreemde taal''' verwys na 'n [[taal]] wat nie die [[moedertaal]] is nie. Vreemdtalige woordeboeke is 'n hulpmiddel wat mense regoor die wêreld gebruik om mekaar se tale grondig te verken. Teoreties behoort Afrikaans dus meer Groot Woordeboeke te skryf, druk en uitgee om meer belangstelling regoor die wêreld te kweek.
=== Agtergrond ===
 
Vreemdtalige woordeboeke het, buiten Engels as amptelike en internasionale taal, meestal beperk gebly tot die onmiddellike Afrikatale in Suid-Afrika (met die uitsondering van die kleiner tale soos Ndebele en Swati) en ander strategiese tale, soos Otjiherero en Ndongo van Namibië tydens die Grensoorlog, asook Fanakalo by die myne. Hierdie Afrikataalwoordeboeke het ondertussen verouder en wag sedert die millenniumaanvang op hersiening. Die uitsondering hier is die Khoekhoegowab-glossarium wat in die jaar 2010 in Namibië verskyn het.
 
13 524

wysigings