Verskil tussen weergawes van "Karin Hougaard"

k
Kategorie gewysig
k (Onnodige woord verwyder ("van")
k (Kategorie gewysig)
{{saadjie}}
'''Karin Hougaard''' is 'n [[Afrikaans]]e sangeres. Sy is reeds op die Afrikaanse musiektoneel vandat sy die [[ATKV]] se Crescendo kompetisie as jong 16-jarige student in [[1980]] gewen het. Ondertussen het sy reeds 7 CD's vrygestel en 'n verskeidenheid pryse losgeslaan met haar musiek en verhoogwerk.
 
 
[[Kategorie:Mense]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse musikanteMusikante]]
[[Kategorie:Musikante]]
28 939

wysigings