Verskil tussen weergawes van "Nuus24"

12 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Nuus24''' was 'n [[Afrikaans]]e nuuswebwerf wat gebeure op plaaslike en internasionale vlak gedek het. Nuus24 is deur 24.com, 'n lid van die ''Online Publishers Association'', bestuur.
 
Op [[1 Augustus]] [[2013]] is alle inhoud van die webwerf verwyder en vervang met skakels na artikels in ''[[Die Burger]]'', ''[[Beeld]]'' en ''[[Volksblad]]''.<ref>[http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/nuus24-sluit-sy-deure/ Nuus24 sluit sy deure], [[Maroela Media]], 11 Junie 2013</ref> Vandag is die skakel slegs 'n aanstuur na die Engelse weergawe van die webtuiste.
 
Die webwerf se Engelse weergawe staan as ''News24'' bekend en is steeds by news24.com beskikbaar.
188

wysigings