Verskil tussen weergawes van "Dier"

2 242 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Uitgebrei, nog besig
(Uitgebrei, nog besig)
(Uitgebrei, nog besig)
 
Aan die begin van die Tonium sowat ’n miljard jaar gelede was daar ’n afname in die verskeidenheid van [[stromatoliet]]e, wat dalk daarop dui dat weidiere hul verskyning gemaak het aangesien stromatoliet-verskeidenheid toegeneem het nadat weidiere uitgesterf het met die [[Perm-Trias-uitwissing|Perm-Trias-]] en die [[Ordovisium-Siluur-uitwissing]]. Dit het weer afgeneem kort nadat die weidierbevolking herstel het. Die ontdekking dat soortgelyke spore vandag geskep word deur die reusagtige, eensellige protis ''Gromia sphaerica'', werp egter ’n skadu oor die vertolking van die fossiele as bewyse van ’n vroeë evolusie van diere.<ref name=Matz2008>{{cite journal |last1=Matz |first1=Mikhail V. | last2=Frank |first2=Tamara M. |last3=Marshall |first3=N. Justin |last4=Widder |first4=Edith A. |last5=Johnsen |first5=Sönke |title=Giant Deep-Sea Protist Produces Bilaterian-like Traces |journal=Current Biology |volume=18 |issue=23 |pages=1–6 |date=9 December 2008| url=http://www.biology.duke.edu/johnsenlab/pdfs/pubs/sea%20grapes%202008.pdf |doi=10.1016/j.cub.2008.10.028 |accessdate=2008-12-05 |pmid=19026540 |archiveurl=https://web.archive.org/web/20081216211211/http://www.biology.duke.edu/johnsenlab/pdfs/pubs/sea%20grapes%202008.pdf |archivedate=16 Desember 2008 |deadurl=no}}</ref><ref name=MSNBC200811>{{cite news |last=Reilly |first=Michael |title=Single-celled giant upends early evolution |publisher=MSNBC |date=20 November 2008 |url=http://www.nbcnews.com/id/27827279/ |accessdate=2008-12-05}}</ref>
 
==Groepe diere==
Beide tradisionele morfologiese en moderne molekulêre [[Filogenie|filogenetiese]] ontledings dui op ’n groot [[Evolusie|evolusionêre]] oorgang van diere sonder ’n bilaterale simmetrie ([[Porifera]], [[Ctenophora]], [[Cnidaria]] en [[Placozoa]]) na dié wat wel bilateraal simmetries is ([[Bilateria]]). Laasgenoemde word verder geklassifiseer geskoei op ’n groot verdeling tussen [[Deuterostomia]] (waarby die eerste opening van die spysverteringstelsel die [[anus]] word en die tweede een die [[mond]]) en [[Protostomia]] (waarby die mond eerste gevorm word). Die verwantskap tussen diere sonder ’n bilaterale simmetrie word betwis, maar alle diere met ’n bilaterale simmetrie vorm vermoedlik ’n [[monofileties]]e groep. Die huidige begrip van die verwantskap tussen die groot groepe diere word deur die volgende [[kladogram]] opgesom:<ref>{{Cite journal |last=Pisani |first=Davide|last2=Pett|first2=Walker|last3=Dohrmann|first3=Martin|last4=Feuda|first4=Roberto|last5=Rota-Stabelli|first5=Omar|last6=Philippe|first6=Hervé|last7=Lartillot|first7=Nicolas|last8=Wörheide|first8=Gert|date=2015-12-15|title=Genomic data do not support comb jellies as the sister group to all other animals|url=http://www.pnas.org/content/112/50/15402|journal=Proceedings of the National Academy of Sciences|language=en|volume=112|issue=50|pages=15402–15407|doi=10.1073/pnas.1518127112|issn=0027-8424|pmc=4687580|pmid=26621703|bibcode=2015PNAS..11215402P}}</ref>
{{Klade
| style = font-size:100%; line-height:100%
| 1={{clade
| label1=[[Apoikozoa]]
|1={{clade
|1={{Clade
|1=[[Choanoflagellate|Choanoflagellata]][[File:Cronoflagelado2.svg|70 px]]
|label2 =Animal
|2={{Clade
|1=[[Porifera]]
|2=[[Placozoa]]
|3=[[Ctenophora]][[File:Mertensia ovum.png|70 px]]
|4=[[Cnidaria]][[File:Medusae of world-vol03 fig360 Atolla chuni.jpg|70 px]]
|5={{Clade
|label1 =[[Bilateria]]
|1={{Clade
|1=[[Deuterostomes]][[File:Cyprinus carpio3.jpg|70 px]]
|label2 =[[Protostomes]]
|2={{Clade
|1=[[Ecdysozoa]][[File:Acrodipsas brisbanensis.jpg|70 px]]
|2=[[Lophotrochozoa]][[File:Loligo forbesii.jpg|70 px]] }}
}}}}
}}
}}
}}
}}
}}
 
==Getal bestaande spesies==