Verskil tussen weergawes van "Slang"

109 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
+12 [[ ]]
(+12 [[ ]])
| image = Python natalensis baby Koedoesdraai.jpg
| image_width=250px
| image_caption = Gewone'n Jong [[gewone luislang]]
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
* [[Scolecophidia]] – Cope, 1864
}}
'''Slange''' (''Serpentes'') is 'n groep [[Karnivoor|karnivoriese]] [[reptiel]]e wat aan die [[orde (biologie)|orde]] van die [[skubreptiel]]e (''Squamata'') behoort en aan [[akkedis]]se verwant is. AlleDaar slangspesiesis wordongeveer gekenmerk3 150 deurverskillende 'nslangspesies baiewat dun,byna langregoor liggaamdie wêreld voorkom en ontbrekendewaarvan ledemateongeveer 15% giftig is.
==Kenmerke==
DaarAlle isslangspesies ongeveerword 3150gekenmerk verskillendedeur slangspesies'n watbaie bynadun, regoorlang die wêreld voorkom[[liggaam]] en waarvanontbrekende ongeveer 15% giftig isledemate. Slange beweeg altyd op hul onderkant en hulle hele liggaam word deur oorlappendeoorvleuelende skubbe bedek. Ander tipiese kenmerke, wat hulle van pootlose akkedisse onderskei, is 'n tekort aan beweegbare ooglede[[oog]]lede en eksterne ore. Om by hul dun liggame aan te pas, is hul niere nie langs mekaar nie, maar is die een voor die ander, en het meeste [[spesie]]s slegs een werkende long. Slange wissel in grootte van baie klein, slegs 10 cm lank, tot die reuse luislange en anakondas wat tot 7,6 m [[lengte|lank]] kan word.
 
Slange is 'n ekologies uiters diverse groep wat baie uiteenlopende habitats[[habitat]] bewoon. Hulle word op elke kontinent behalwe [[Antarktika]] aangetref en ook op meeste eilande[[eiland]]e. Omdat hulle koudbloedig is, kom die meeste spesies in warmer streke voor. 'n Aantal spesies is ook aangepas om in uiters droë omgewings te oorleef, soos [[woestyn]]e. Daar is egter ook slange wat ondergronds lewe, of selfs in [[water]], soos riviere[[rivier]]e, damme[[dam]]me en die [[see]].
Daar is ongeveer 3150 verskillende slangspesies wat byna regoor die wêreld voorkom en waarvan ongeveer 15% giftig is. Slange beweeg altyd op hul onderkant en hulle hele liggaam word deur oorlappende skubbe bedek. Ander tipiese kenmerke, wat hulle van pootlose akkedisse onderskei, is 'n tekort aan beweegbare ooglede en eksterne ore. Om by hul dun liggame aan te pas, is hul niere nie langs mekaar nie, maar is die een voor die ander, en het meeste [[spesie]]s slegs een werkende long. Slange wissel in grootte van baie klein, slegs 10 cm lank, tot die reuse luislange en anakondas wat tot 7,6 m lank kan word.
 
Slange is 'n ekologies uiters diverse groep wat baie uiteenlopende habitats bewoon. Hulle word op elke kontinent behalwe [[Antarktika]] aangetref en ook op meeste eilande. Omdat hulle koudbloedig is, kom die meeste spesies in warmer streke voor. 'n Aantal spesies is ook aangepas om in uiters droë omgewings te oorleef, soos [[woestyn]]e. Daar is egter ook slange wat ondergronds lewe, of selfs in water, soos riviere, damme en die see.
 
As gevolg van hul onbegrypende lewenswyse en gedrag en hul vermeende, maar dikwels oorskatte [[giftigheid]], word slange dikwels as 'n simbool van die bose gesien. In die [[Bybel]], in die verhaal oor [[Adam en Eva]], duik die slang selfs op as 'n verteenwoordiger van die [[Satan|Duiwel]].
 
Deur wetenskaplike ondersoek is daar tans meer bekend oor die lewenswyse, biologie en [[voortplanting]] van slange. Alhoewel hulle vroeër as 'n sustergroep van die akkedisse beskou was, is dit vandag bekend dat hulle in feite van akkedisse afstam.
 
== Slange in Suider-Afrika ==
Daar kom 170 [[spesie]]s in [[Suider-Afrika]] voor waarvan agtien se byt as dodelik beskou word en 'n verdere 23 kan 'n ernstige byt toedien wat tot die verlies van ledemate'n ledemaat kan lei.
 
== Fotogalery ==
<gallery>
Lêer:Aroura House Snake 1.JPG|Die [[Aurora-nagslang]].
Lêer:Bitis atropos, Berg Adder in the Cedarberg.jpg|[[Bergadder]].
Lêer:Wildtuin Jan 2010 430 aaa.jpg|[[Bibron se erdslang]].
Lêer:Dispholidus typus.jpg|[[Boomslang]].
 
Lêer:Brown watersnake.jpg|[[Bruin waterslang]].
Lêer:Rock python crop.jpg|[[Gewone luislang]].
Lêer:Leptotyphlops scutifrons.jpg|[[Glansende erdslangetjie]].
Lêer:Pofadder.JPG|[[Pofadder (slang)|Pofadder]].
</gallery>
 
91 898

wysigings