Verskil tussen weergawes van "Dier"

1 554 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Uitgebrei, nog besig
(Uitgebrei, nog besig)
(Uitgebrei, nog besig)
 
Deuterostoma sluit ook [[Hemichordata]], of die kraagdraers, in.<ref>{{cite book |last1=Tobin |first1=Allan J.|last2=Dusheck |first2=Jennie |title=Asking about life |year=2005 |publisher=Cengage Learning |isbn=978-0-534-40653-0 |page=497}}</ref><ref>{{Cite journal|title = Hemichordate genomes and deuterostome origins|url = http://www.nature.com/nature/journal/v527/n7579/full/nature16150.html|journal = Nature|date = 26 November 2015|issn = 0028-0836|pages = 459–465|volume = 527|issue = 7579|doi = 10.1038/nature16150|first = Oleg|last = Simakov|first2 = Takeshi|last2 = Kawashima|first3 = Ferdinand|last3 = Marlétaz|first4 = Jerry|last4 = Jenkins|first5 = Ryo|last5 = Koyanagi|first6 = Therese|last6 = Mitros|first7 = Kanako|last7 = Hisata|first8 = Jessen|last8 = Bredeson|first9 = Eiichi|last9 = Shoguchi|pmid=26580012|pmc=4729200|bibcode = 2015Natur.527..459S}}</ref> Hoewel hulle nie vandag juis volop is nie, behoort die belangrike fossiele [[graptoliet]]e dalk tot hierdie groep.<ref>{{cite book|last=Safra|first=Jacob E.|title=The New Encyclopædia Britannica, Volume 19|year=2003|publisher=Encyclopædia Britannica|isbn=978-0-85229-961-6|page=791}}</ref>
 
====Ecdysozoa====
[[Beeld:Sympetrum flaveolum - side (aka).jpg|thumb|Geelvlerknaaldekokers, ''Sympetrum flaveolum''.]]
 
Die [[Ecdysozoa]] behoort tot Protostoma en is genoem na die algemene eienskap van groei deur vervelling.<ref>{{cite book |last=Dawkins |first=Richard |title=The Ancestor's Tale: A Pilgrimage to the Dawn of Evolution |year=2005 |publisher=Houghton Mifflin Harcourt |isbn=978-0-618-61916-0 |page=381}}</ref> Dit sluit die grootste dierfilum, die [[Arthropoda]], in en bevat [[insek]]te, [[spinnekop]]pe, [[krap]]pe, ens. Al dié diere se liggaam is in herhalende segmente verdeel wat gewoonlik in pare voorkom. Twee kleiner filums, Onychophora en Tardigrada, is nabye verwante en deel dié eienskappe. Ecdysozoa sluit ook die [[Nematoda]], of rondewurms, in wat dalk die tweede grootste dierfilum is. Rondewurms is meestal mikroskopies en kom voor in feitlik elke omgewing waar daar water is.<ref>{{cite book |last1=Prewitt |first1=Nancy L. |last2=Underwood |first2=Larry S. |last3=Surver |first3=William |title=BioInquiry: making connections in biology |year=2003 |publisher=John Wiley |isbn=978-0-471-20228-8 |page=289}}</ref> ’n Paar is belangrike parasiete.<ref>{{cite book |title=Parasites in social insects |year=1998 |publisher=Princeton University Press |isbn=978-0-691-05924-2 |last=Schmid-Hempel |first=Paul |page=75}}</ref> Kleiner filums wat aan hulle verwant is, is Nematomorpha, of die perdehaarwurms, Kinorhyncha, Priapulida en Loricifera. Hierdie groepe het ’n klein buikholte, wat ’n skynbuikholte genoem word.
 
==Getal bestaande spesies==