Verskil tussen weergawes van "Dier"

282 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
 
====Lophotrochozoa====
[[Lophotrochozoa]], wat binne die groep Protostomia ontwikkel het, sluit twee van die mees suksesvolle dierfilums in, [[Mollusca]] en [[Annelida]].<ref>{{cite web |url=http://www.lophelia.org/lophelia/biodiv_6.htm |title=Biodiversity: Mollusca|accessdate=2007-11-19 |publisher=The Scottish Association for Marine Science |archiveurl = https://web.archive.org/web/20060708083128/http://www.lophelia.org/lophelia/biodiv_6.htm |archivedate = 8 July 2006}}</ref><ref>{{cite video | people = Russell, Bruce J. (Writer), Denning, David (Writer) | title = Branches on the Tree of Life: Annelids| medium = VHS | publisher = BioMEDIA ASSOCIATES |year=2000 }}</ref> Eersgenoemde, wat die tweede grootste dierfilum is volgens spesies wat beskryf is, bevat diere soos [[slak]]ke, [[mossel]]s en [[pylinkvis]]se; laasgenoemde die gesegmenteerde wurms, soos [[erdwurm]]s en [[bloedsuier]]s. Hierdie twee groepe is lank as nou verwant beskou omdat hulle soortgelyke larwes het, maar Annelida is as nader aan Arthropoda beskou omdat albei gesegmenteer is.<ref>{{cite journal |last1=Eernisse |first1=Douglas J. |last2=Albert |first2=James S. |last3=Anderson |first3=Frank E. |title=Annelida and Arthropoda are not sister taxa: A phylogenetic analysis of spiralean metazoan morphology |journal=Systematic Biology |volume=41 |issue=3 |pages=305–330 |date=1 September 1992 |doi=10.2307/2992569 |jstor=2992569}}</ref> Nou word dithulle beskou as die resultaat van saamlopende (maar onafhanklike) evolusie vanweë baie morfologiese en genetiese verskille tussen die twee filums.<ref>{{cite journal |title=Phylogenetic Relationships of Annelids, Molluscs, and Arthropods Evidenced from Molecules and Morphology |journal=Journal of Molecular Evolution |volume=43 |issue=3 |pages=207–215 |publisher=Springer |location=New York |date=September 1996 |doi=10.1007/PL00006079 |pmid=8703086 |last1=Kim |first1=Chang Bae |last2=Moon |first2=Seung Yeo |last3=Gelder |first3=Stuart R. |last4=Kim |first4=Won}}</ref>
 
Lophotrochozoa sluit ook Nemertea, of die snoerwurms, Sipuncula en verskeie filums in wat ’n sirkel tentakels met trilhare om die mond het.<ref>{{Cite book |last=Collins |first=Allen G. |title=The Lophophore |url=http://www.ucmp.berkeley.edu/glossary/gloss7/lophophore.html |year=1995 |publisher=University of California Museum of Paleontology |accessdate=2015-03-23}}</ref>
* [http://tolweb.org/ Tree of Life Project]
* [http://animaldiversity.org/ Animal Diversity Web]. Databasis met diere, klassifikasie, foto's en inligting
* [http://logic-law.com/index.php?title=Kingdom_Animalia/Metazoa Die diereryk]
* [http://www.scientificamerican.com/article/getting-a-leg-up-on-land/ "Getting a Leg Up on Land"] - ''Scientific American Magazine'', oor die evolusie van vierbeendiere uit visse {{Doi|10.1038/scientificamerican1205-100}}
* {{Wikispecies-inlyn|Animalia}}
*{{CommonsKategorie-inlyn|Animalia}}