Verskil tussen weergawes van "Francois Uys"

5 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
(opd)
 
== Loopbaan ==
Uys het sy loopbaan in Johannesburg by die Goue Leeus begin en in 2005 vir die SA O/19 Jong Bokke-span in Durban as flank en 8ste man uitgedraf wat daardie jaar die wêreldbeker vir O/19 teen Nieu-Seeland in die finaal gewen het. Francois het vir die Leeus O/21 gespeel op 19 en 20 jarige ouderdom en was ook kaptein van die span gedurende die tydperk. Uys het ook vir die Leeus Vodacom Cup in 2006, 2007, 2008 en 2009 uitgedraf as losvoorspeler en kaptein. Uys het een Curriebeker wedstryd teen Boland vir die Leeus gespeel, maar hy is in September 2009 na die Vrystaat Cheetahs omdat hy nie veel speelkans by die Leeus gekry het nie. Hy het aanvanklik by die Cheetahs slegs in die [[Vodacombeker|Vodacom-]] en Curriebeker gespeel en is selfs as leenspeler by die [[Noord-Vrystaat Griffons|Down Touch Griffons]] ingespan in 2010 en 2012. Hy het af en toe in die Superrugbyspansuperrugbyspan gespeel, maar is in 2013 gereeld in die beginspan ingesluit.<ref name="Francois Uys SA Rugby Player Profile">{{en}} {{cite web |url=http://www.sarugby.net/playerprofile.aspx?id=35711&category=&leagueid=0 |title=Francois Uys SA Rugbyspelerprofiel |work=SA Rugby |accessdate=24 Julie 2013}}</ref><ref name="Francois Uys itsrugby.co.uk Player Statistics">{{fr}} {{cite web | url=http://www.itsrugby.co.uk/player_8186.html |title=Francois Uys itsrugby.co.uk Spelerstatistiek |work=SA Rugby |accessdate=24 Julie 2013}}</ref>
 
In 2014 is sy kontrak met die Cheetahs tot in Oktober 2016 verleng. FrancoisUys is in 2015 gekies as kaptein van die Cheetahs se Superrugbyspan gekies en ook daarna ook as kaptein virvan die Vrystaat se Curriebekerspan.<ref name="Wegner terug; Ferreira oorsee">{{cite web |url=http://www.volksblad.com/sport/2014-05-13-wegner-terug-ferreira-oorsee |title=Wegner terug; Ferreira oorsee |publisher=Volksblad |date=13 Mei 2014 |accessdate=14 Mei 2014 }}</ref>
 
== Internasionaal ==
86 192

wysigings