Verskil tussen weergawes van "Fokeng"

13 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Aangesien die Fokeng nie hul geskiedenis neergeskryf het nie, is min bekend oor hul herkoms buiten wat afgelei kan word uit [[argeologie]]se vondse en oorgelewerde mites.<ref name="walton-1953">Walton, J. (1953). [https://www.jstor.org/stable/3886485 An Early Fokeng-Hlakoana Settlement at Metlaeeng, Basutoland]. The South African Archaeological Bulletin, 8(29), 3-11. doi:10.2307/3886485</ref>
 
Volgens oorlewering het die drie groot [[Bantoe]]-stamme, die Rolong, Fokeng, en Hurutshe saam gelewe tot en met die [[dertiende eeu|dertiende]] of [[veertiende eeu]] toe hulle paaie geskei het. Die Fokeng en Hurutshe het as bure voortgeleef in [[Betsjoeanaland]], totdat hulle eventueel stry krygekry het en paaipaaie geskei skeihet.<ref name="walton-1953" />
 
Die Fokeng het ooswaarts getrek en hulle tussen die hedendaagse [[Frankfort]] en [[Vrede]] gevestig. Uitgesonderde groepe het egter suidwaards getrek en is in Khatla, Kuena, en Phuthi-stamme opgeneem.<ref name="walton-1953" />