Verskil tussen weergawes van "Jack Swigert"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
Ai!
(Nuwe artikel, nog besig!)
 
(Ai!)
''John Leonard "Jack" Swigert''' (30 Augustus 1931 – 7 Desember 1982) was 'n Amerikaanse toetsvlieënier, meganiese en lugvaart [[ingenieur]], [[NASA]] ruimtevaarder en een van slegs 24 persone wat na die maan gevlieg het. Voordat hy by NASA aangesluit het in 1966 was hy 'n burgelike toetsvlieënier en vegvliegtuig vlieënierin die ''Air National Guard''. Nadat hy NASA verlaat het, was hy verkies to tot die kongres van die deelstaat [[ColoeadoColorado]]. Hy sterf egter voordat hy ingesweer moes word.
 
Hy was deel van die [[Apollo 13]] missie.