Verskil tussen weergawes van "Volksparty vir Vryheid en Demokrasie"

k
geen wysigingsopsomming nie
(Administrateur CommonsDelinker vervang "VVD.svg" met "Volkspartij_voor_Vrijheid_en_Democratie_(nl)_Logo.svg" omrede: File renamed: File renaming criterion #2: To change from a meaningles)
k
Die politieke leier is [[Mark Rutte]]. Die verkiesings van die nuwe [[Tweede Kamer]] op 12 September 2012 is deur die Volksparty vir Vryheid en Demokrasie gewen. Die party het 41 setels behaal.
 
Van 14 Oktober 2010 tot 5 November 2012 het die VVD met die [[christen-demokrasie|christen-demokratiese]] [[Christen-Demokratiese Appèl]] (CDA) die [[Rutte I-kabinet]] gevorm. Mark Rutte was hierde kabinet se [[Eerste Minister]]. Die kabinet was 'n [[minderheidskabinet]], wat gesteun is deur die [[Party vir die Vryheid]] (PVV) van [[Geert Wilders]].
 
Sedert 5 November 2012 vorm die VVD met die [[Party van die Arbeid]] (PvdA) die [[Rutte II-kabinet]].
80 323

wysigings